Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
…
continue reading
Eugene Wind Podcasts
Radio show of progressive melodic trance music. New episode every Tuesday at 18:00 CET (UTC/GMT +1) on air NU EUPHORIA Trance Radio I Live For Music. Donate https://donate.stream/eugenewind #melodictrance #progressivetrance
…
continue reading
Climate Changers features interviews with remarkable entrepreneurs, scientists, activists, educators and other leaders who are taking initiative as we face a growing climate crisis. Climate Changers is for people who are tired of feeling helpless and want to hear real stories from thoughtful and effective leaders who are on the front lines of building the products and coalitions that will create change The future is worth fighting for, so join me in this weekly celebration of the heroes who ...
…
continue reading
An unbounded journey through the archives of astronomy
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 3 met die tema: “Gesig na voete”. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Winter se finale rus” uit Matt 25:21 Spektrum Podcasts…
…
continue reading

1
Brenda McGuire - a Biblical perspective on Fundraising
17:02
17:02
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
17:02Today we are speaking to Brenda McGuire, a Fundraising Consultant, who is a friendraiser for Christian ministries in the USA, about the Biblical foundation for fundraising for any Christian organisation. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wat is uitpraat nou eintlik?” Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Retief Burger - Hoe kan ons groei mbt morele gesag
5:52
5:52
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:52Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Waar en hoe kan ons groei m.b.t. ons morele gesag? Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Dr Eugene Botha, eienaar van Blue Marble Entertainment. In samewerking met Radiokansel bied hy 'n fassinerende toer na Rusland aan van 8 tot 17 September. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Wat ons sal prysgee vir geld” uit Mattheus 26 Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Ds Janlu Kuyler: Dink nuut, word nuut, leef nuut
4:22
4:22
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
4:22Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 2 oor “Dink nuut, Word nuut, Leef nuut.” Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die hart se toegangshek” uit Gen 30:27 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Johann Els gesels met Letsie van der Bank oor die Radiokansel se spog Damesoggend wat in Augustus plaasvind. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Long ago, in a time before the age of Men, nine rings were made… when the galaxy LEDA 1313424 was smashed into by its neighbour in a near head-on collision. The result was a cosmic spectacle: a galaxy surrounded by nine concentric rings of starlight acting as a memoir of this great interstellar battle. In this episode, we take a closer look at the …
…
continue reading
Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Johann Els speaks to Denver van den Bergh, who first completed 1600 km on foot before conquering Comrades 2025—because in his own words: “There is life after addiction.” Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Huweliksfokus: Wees weer nuuskierig oor mekaar
3:50
3:50
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
3:50Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Wees weer nuuskierig oor mekaar”. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Retief Burger - morele gesag - ten spyte van alles
5:28
5:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:28Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Morele gesag ten spyte van alles” Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Belasting is sensitief” uit Matt 22 Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag begin hy ‘n hele reeks oor Romeine 12:1-2 oor Lewende Offers. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Slotparagraaf vir my lewe” uit 1 Tim 4:12B Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Wynand Rossouw gesels met skrywer Ilse Roux, oor haar tweede boek, Die Bybelse Vas; iets waaroor kerke nie graag preek nie. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Huweliksfokus: Kies om jou huwelik te beskerm
4:38
4:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
4:38Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Ek kies om my huwelik te beskerm.” Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Every Nation en sy tema vandag gaan oor “Standvastige karakter dra morele gesag”. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Erich Posthumus, organiseerder van Godly Revolution 2025 wat op 15 Augustus by Choose Life in Pretoria plaasvind. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Wynand du Preez - Soek ander se belang eerste
5:39
5:39
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:39Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Soek ander se belang eerste” uit Matt 20:20 Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die hoop in Hemelvaart” Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Uitgeklas deur Hom” uit Ps 33:12 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Johann Els gesels met Sanet Deysel, een van die aanbieders op ons nuwe AFrikaanse internet stasie, Radiokansel, Hartklank. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Righard Kirsten, een van ons nuwe aanbieders op Radiokansel Hartklank wat so pas geloods is, en ook iemand met sy eie bediening genaamd “Pick Them Up”. Ons leer hom vanmiddag ken. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om genade met mekaar te he.” Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en sy tema vandag gaan oor Gideon en Joshua en oor hulle dapperheid. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Theo en Jan-Francis Vorster oor God in siekte
16:51
16:51
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:51Charles van Onselen gesels met boeties Theo Vorster en Jan-Francis Vorster, oor die gesondheidspad wat hulle onlangs gestap het saam met Jesus. Jan-Francis het al twee brein operasies gehad… Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Ds Janlu Kuyler - Die Agenda van die Heilige Gees
5:43
5:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:43Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor sy tema: Die agenda van die Heilige Gees, nosteeds uit Johannes 14 Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sharlemaine se soeke” uit Deut 30:19 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Francois Boyce se Hoezit Samelewing lag lag so
11:03
11:03
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:03Johann Els kuier met Francois Boyce van Hoezit Samelewing oor hoe elke ou iets unieks het om iemand anders effektief te bereik met die evangelie. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Charles van Onselen gesels met Gretha Wiid oor hoe om jou invloed te gebruik vir Sy Koninkryk Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Ds Janlu Kuyler - Die belofte van die Heilige Gees
5:31
5:31
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:31Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: “Die belofte van die Heilige Gees”, weer uit Johannes 14 Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Doek sagte Ore” uit Psalm 10:17 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Mandy Leigh Grobler se kronkelpad na Jesus
12:39
12:39
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:39Johann Els gesels met Mandy Leigh Grobler oor haar artikel in Lig.co.za met die titel: 11 jaar verslaaf, 18 jaar skoon: ‘My storie is een van genade, genesing en tweede kanse’ Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en praat oor hulle tema: “Kies om mekaar lief te hê” Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ons het nog inspirasie vir jou op Radiokansel. Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy begin vandag ‘n nuwe reeks oor Morele Gesag vir ons as Christene. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Julaine Marais about her book "Integrity"
12:47
12:47
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:47Johann Els is speaking to Julaine Marais oor haar boek “Integrity: a study on the life of Joseph”. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading

1
Wynand du Preez - Jy kan God vertrou met jou onmoontlike
5:19
5:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
5:19Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy kan God vertrou met jou onmoontlike” uit Matt 19. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gesels hy oor die Pinkster tema: Ontvang die Heilige Gees, uit Johannes 14 Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Opstandingsbrood” uit 1 Kor 15:13-14, 20. Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Marianne Pretorius. Lig tyd skrif het ‘n artikel geplaas waar sy haar getuienis deel oor die Here se genade deur haar siekte. Spektrum PodcastsBy Johann Els
…
continue reading