Interviews with students about their music preferences.
…
continue reading
Perd Podcasts
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
…
continue reading
Um podcast feito exclusivamente para contar a história da Fórmula 1, corrida por corrida Cover art photo provided by Nathan Anderson on Unsplash: https://unsplash.com/@nathananderson
…
continue reading
Life, dreams, disappointments, hopes, world, love, nausea, relationships, politics, diplomacy, cinema, boredom...
…
continue reading
A hockey podcast with Bo Hamby and Mason Riley, covering all things pacific division every Friday.
…
continue reading
A Very Good Parks and Recreation podcast by a host who loves Parks and Rec with all their heart. Each week, a subject is discussed - whether it be a character, an episode, a theme, etc., each week will be filled with Parks and Rec-themed listening. https://podswanson.wordpress.com Support me on Patreon! https://www.patreon.com/podswanson
…
continue reading
1
Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity
1:04:35
1:04:35
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:04:35#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers. Harvesters Ministries · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Moira Hartzenberg deel haar nuwe boek vir kinders met Bertha le Roux-Wahl op #VreugdeJoy asook oor die sendingwerk met die kinders in Zimbabwe Moira Hartzenberg · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Waar is ek? In my verhouding met God, in watter seisoen bevind ek my? Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek.
1:04:21
1:04:21
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:04:21Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek, Where am I?, wat die karakters in die Bybel ondersoek en leiding gee vir jou op #VreugdeJoy met Bertha le Roux-Wahl Elize Muller webtuiste · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Wat doen jy as jy van die perd van die lewe afval? Dirk van Zyl Smit het vir ons raad.
1:05:34
1:05:34
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:05:34#VreugdeJoy Soms voel dit asof die lewe jou sommer afgegooi het, Dirk van Zyl Smit, skrywer van Opgeklim en weer gery deel saam met Erich Postumus en Bertha le Roux-Wahl hoekom hy hierdie boek geskryf het. #opgeklimenweergery #hope #radiokansel #radiopulpit #faith #God Opgeklim en weer gery · Vreugde & Joy…
…
continue reading
1
Wat het die 22 Hebreeuse letters met jou geestesgesondheid te doen?
1:04:23
1:04:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:04:23#VreugeJoy Hoe help die Hebreeuse alfabet om jou senuweestelsel te herstel? Corinne Badenhorst van Hadassah olies en Lechi van Rooyen van The Return. Reset your nervous system. vertel ons meer. The Return site · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Stefanie Minnaar deel die geheime van die tiener brein.
1:20:58
1:20:58
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:20:58Eksamenstress? Matriek mal? Stefanie Minnaar van Ouer-tiener harmonie deel hoe jou brein en liggaam werk tydens eksamen Ouer Tiener Harmonie facebook groep · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Dwain van Rensburg deel sy getuienis oor 'n jaar van uitdaging op uitdaging.
1:05:24
1:05:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:05:24Wanneer die probleme voel asof dit sneeubal, wat is jou aksie? Dwain van Rensburg · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Monique Strydom van Matla A Bana deel die pad sover
27:58
27:58
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
27:58Monique Strydom van Matla A Bana deel die pad sover, 25 jaar vry en 23 jaar met MAB en wat het kouse met liefdadigheid te doen? Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe kan jy verhoudings herstel op ñ nuwe manier?
46:16
46:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
46:16Hoe kan jy verhoudings herstel op ñ nuwe manier? Mizane Pieterse van With Love From Your Therapists deel hoe ñ boks kan help op #VreugdeJoy Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
"Die dag toe ek nie meer wou leef nie" Rosie Kotze deel haar getuienis.
1:05:19
1:05:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:05:19Wat doen jy as jou geliefde vasgevang is in verslwaing se kloue? Rosie Kotze deel haar getuienis oor haar man se uitdaging met alkoholisme en haar boek "Pienk Pienker Pienkste - ñ storie van onbeskryflike genade" Rosie Kotze · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Kate Kekana from Thandanani shares more on the Super Sun Super Together project
9:38
9:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:38Kate Kekana from Thandanani shares more on the Super Sun Super Together project Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
#VreugdeJoy Sedert 2000 bou Harvesters Ministries kerke dwars oor die wêreld, Francois Rauch vertel ons meer. Harvesters Ministries · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met "Wanneer die krieke stil word" se skrywer, Petro Kotze-Odendaal wat haar reis van vergifnis kom deel Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Dominique Tibbles van Belly2Brain wat haar pad kom deel wat gelei het tot 'n tronk in Cradlestone Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag weer met Rina Kinnear oor King's Daughters of Excellence Vroue bediening Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
In vandag se program Vreugde/Joy gesels Bertha le Roux-Wahl met LInda Chuter van Lady Rose tydskrif. Hulle gesels oor die tema: ons wil self! soos ons kleuters en peuters sê, maar met God kan jy soveel meer bereik deur Sy genade. LInda deel ook haar getuienis Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Eggo jou verlede steeds in jou hede? Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Mariska Bakkers, skrywer van Healing her echo, oor hoe om die wonde van moederskap te genees Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag met Elaine Broekman van Audience of One Media asook met Ian Marx van Houtsnaar oor die liedjie Sionsbruid Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha gesels vandag met Tres-Jolie Cronje van Kaleideo Gemeente wat haar getuienis deel Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha Le Roux-Wahl are talking to Demi-Leigh Tebow, previously from SA, a Miss SA 2017 as well as Miss Universe 2017, married to Tim Tebow, about losing your crown and her new children's book release Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met twee jong manne wat 'n passie vir Jesus het: Iddo van Daldn en Jochanan du Toit. Hulle kom gesels oor die 40 Days for Jesus projek Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe vrees ons God? Hoe bly ons op die regte pad?
1:06:24
1:06:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:06:24Bertha Le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met Mariette Loubser oor hoe om God te vrees en hoe om getrou te wees aan Sy pad. Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha Le Roux-Wahl gesels vanoggend met Dr. Irma Simpson van Prophetic Impact Centre, oor haar passie en vreugde vir en in die Here Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Vandag gesels Bertha le Roux-Wahl met Veronique Joseph oor haar boek Ligstrale van Hoop en sy kom deel ook haar getuienis. Dan gesels Bertha met Dr. Leonie Greyling oor Radio Kansel se Pitch Your Business 2025 kompetisie Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl saai vandag direk uit vanaf die N3 Petroport en gesels met Jan de Bruyn van Highway Ministries oor padveiligheid. Bertha het ook gesels met Rina Kinnear en Marlene Steyn oor 'n vroue konferensie in Port Nolloth en Keimoes Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Praise SA & As God deel is van jou dag
1:04:31
1:04:31
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:04:31Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Janine Price oor Praise SA en dan ook met Pickhard Henn oor hoe dit lyk wanneer God deel is van jou dag Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Julani J oor die Praise SA konsert wat die 11de April gaan plaasvind hier in Pretoria Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl gesels vanoggend met Salome Van Den Berg van "Be Still..." oor hoe om stil te raak met al die geraas om ons Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha gesels met Zane Babinszky en Tanya Hoon van Helpende Hand oor die beroep: maatskaplike werk Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Vandag kuier die welbekende Retief Burger saam met Bertha in die ateljee om bietjie te kom vertel oor hoekom lofprys ons? Hy gaan ook lekker gesels oor die PRAISE SA konsert wat die 11de April by die Moreleta Kampus gaan plaasvind. Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Wat lê agter die hart van die Praise SA konsert?
1:05:00
1:05:00
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:05:00Bertha le Roux-Wahl gesels vandag heerlik met die organiseerder van die Praise SA konsert - Julita Kok - en hoor bietjie wat is die hart agter hierdie Praise SA konsert wat die 11de April 2025 by die Moreleta Kampus gaan plaasvind Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Stefanie Minnaar kuier vandag in Vreugde/Joy en gesels oor tieners en hulle dinge. Sy vertel ook van haar nuwe boek, 'n A-Z ouerhandleiding en krisis hantering Charles van Onselen and Sanet Deysel talks to Dr. Thomas McCuddy of Families of Virtue and the work they are currently doing in South Africa Vreugde & Joy…
…
continue reading
1
Praise South Africa 11 April 2025 - met sangeres Stella
1:07:15
1:07:15
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:07:15Bertha le Roux-Wahl gesels vandag lekker met Stella, oor haar liefde vir musiek, die Here en ook die Praise South Africa konsert wat gaan plaasvind op die 11 de April 2025 by die Moreleta Kampus in Pretoria Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
'n Storie van groot gebrokenheid tot groot restorasie!
1:00:29
1:00:29
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:00:29Daar is soveel maniere om jou bediening uit te leef. Bertha gesels vandag met Chantel Janse van Rensburg van Radiant Motivation & Coaching wat haar storie met ons kom deel. 'n Storie van hoop en dat God werklik alles ten goede kan laat meewerk! Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Hoe help 'n kroon om jou hart te genees? Elvira Joubert en Chantel Janse van Rensburg van Crowned Int. deel hulle missie met Bertha le Roux-Wahl Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag weer met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Deon Gerber van Need Prayer? oor die behoefte aan gebed in Suid-Afrika Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
From comedian to actor - a life driven with passion
1:06:28
1:06:28
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:06:28Fiks Mahola from 7de Laan, shares his journey with his passion driven life with Bertha in today's episode of Vreugde / Joy Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Lianti Muller van Impact Zambia deel haar reis met die Here, ervaring in die buiteland as Christen en die impak op ander se lewens. Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Waaraan wil jy werk in die nuwe jaar? Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hoe om te stileer van binne na buite.
55:46
55:46
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
55:46Stylkonsultante Mareli Roodt en Sunet Vermaak deel hulle reis met die Here, hoe Hy ingegryp het in hulle lewenspad en siening van wie hulle is met Bertha le Roux-Wahl. #VreugdeJoy Shining lightstyle · BLOOM stylebook · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe werk ek deur 'n krisistyd en wat maak ek as ek alleen is? Pickard Henn deel met ons sy manier.
1:02:34
1:02:34
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:02:34Soms raak jy weg in daardie donker tyd, Pickard Henn deel met Bertha le Roux-Wahl hoehy deur sulke tye werk saam met God. #VreugdeJoy Pickard Henn CIAM · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe skep ek moed na 'n moeilike jaar? Mariette Loubser gee praktiese raad.
1:08:50
1:08:50
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:08:50Soms sukkel ons om die jaar se uitdagings te verwerk, Mariette Loubser gesels met Bertha le Roux-Wahl oor wat die Woord vir jou sê op #VreugdeJoy Mariette Loubser · Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha gesels vandag met Basie Basson van NAFOS oor Evolusie leer en wat staan in God se Woord? Evolusie vs God se Woord Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha gesels vandag met Ds Maralise Janse van Rensburg oor haar getuienis Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha gesels vandag met Tessa en Lawrence Keulder oor die speletjie wat hulle ontwerp het: Kruispad Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Today Bertha's guests are Gerhard & Daniella from MOZaic Upliftment regarding child protection Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Uitdagings van sommige leerders tydens eksamens
1:03:35
1:03:35
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:03:35Bertha gesels vanoggend met Eloise Gefers oor die leer uitdagings wat party leerders ervaar tydens eksamens. Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
Bertha gesels vanoggend met Este Geldenhuys oor haar kinderdae en die pad wat die Here met haar gestap het na vryheid Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe strek ek myself uit na dit wat voorlê?
1:04:16
1:04:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:04:16Bertha gesels vandag met Annerine Righa oor die uitdagings van die lewe en hoe beweeg ons vorentoe deur groei en transformasie Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading
1
Hoe om deur te druk, uithou en aanhou! Hoe help ons ons kinders tydens eksamens?
1:32:16
1:32:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:32:16Bertha gesels vanoggend met Donovan Weber van Coram Deo oor die hantering van druk en moeilike tye. Bertha gesels dan ook met Esmarel Potgieter van KOA Akademie oor hoe om ons kinders te help tydens eksamenstyd Vreugde & JoyBy Bertha Le Roux-Wahl
…
continue reading