'n Lewe wat IETS BETEKEN
…
continue reading
Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings? “As mens na die geskiedenis kyk, sien jy dat swaarkry en lyding mense help om aan die Here vas te hou, om die Bybel te lees en daar hulp te soek. As dit met ons goed gaan, vervaag ons godsdiens so maklik en raak ons lewens selfgesentreerd.” – Jurgens Hendriks Wees hier deel van vandag…
…
continue reading
Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings? Wees hier deel van vandag se diens:By SG Web
…
continue reading
“Stilte gebeur nie deurdat ons niks sê nie. Maar dit kan oorbly wanneer iets magtiger as onsself in ons bestaanruimte teenwoordig was, en hierdie ruimte nog nie weer deur iets anders gevul is nie.” – Jorg Zink Wees hier deel van vandag se diens:By SG Web
…
continue reading
“A sacrificial life is the means, and the only means, by which a life of faith matures.” – Eugene Peterson Wees hier deel van vandag se diens:By SG Web
…
continue reading
Die verbeel-ding waaraan ons vandag wil aandag gee is KINDWEES…en dit klink eenvoudig en ek glo dit is, maar dit is soos meeste eenvoudige dinge nogal moeilik vir grootmense. “For me, reason is the natural organ of truth; but imagination is the organ of meaning. Imagination, producing new metaphors or revivifying old, is not the cause of truth, but…
…
continue reading
“Imagination is the word we use to describe the ability to see with God-attuned eyes how things fit together and how God’s grace is far more active than we’ve previously noticed. Without an adequately imagined theology, spirituality easily gets reduced…and flattened.” – Eugene Peterson Wees hier deel van vandag se diens:…
…
continue reading
Alles in die materiële en die geestelike wêreld is die speelveld van God se herskeppende beweging van alles en almal. Dit beteken dat jy in alles wat jy is en doen, in elke sfeer waarbinne jy beweeg, God se herskeppende beweging kan soek; en dan óf lewegewend saam met Hom beweeg óf, tot jou eie en alles en almal se frustrasie, daarteen beweeg. – Pi…
…
continue reading
. Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid: waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus is nie, en waaroor ons nie altyd heeltemal eerlik is nie. Ons sou kon sê daar is iets soos die waarheid oor ons lewens – om ’n akkurate assessment te maak van wat ons lewens aangaan. En terwyl ons probeer ontwaak v…
…
continue reading
“Ek wonder oor wat het jou beweeg om te trou…wat het jou beweeg om die werk te doen wat jy doen, of deel te word van sekere organisasies of sisteme of groepe; wat het jou beweeg om te woon waar jy woon; wat beweeg jou tot sekere gesprekke, sekere aktiwiteite, sekere mense en tot sekere gewoontes en patrone. Natuurlik wonder ek dan ook wat verhinder…
…
continue reading
Dis ons hoop dat jy in hierdie reeks ’n manier van kyk en ’n manier van luister ontwikkel, wat ons in staat stel om bewus te word, en bewus te bly, van God se beweging. Wees hier deel van vandag se diens:By SG Web
…
continue reading