Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
…
continue reading

1
Hondepark bring groot pootpret na jou voorstoep
17:53
17:53
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
17:53ʼn Unieke hondepark open binnekort sy hekke wat beloof om jou hond se stert behoorlik te laat swaai van opgewondenheid en jou eie hart te laat warm klop. Paws & Boots-hondepark se amptelike bekendstelling vind in Mei in Clubview, Centurion, plaas, en jy en jou viervoetige vriende is welkom om hier na hartelus te kom speel en uit te span. Maroela Med…
…
continue reading

1
Dinamiese Karla Bosch vir eers terug agter mikrofoon
16:39
16:39
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:39“Almal het al gevoel dat iemand hulle wêreld is. Of dit ʼn ouer is wat jy verloor het, of jou lewensmaat vir wie jy baie lief is, almal het dit al ervaar.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Gesoute musikante ploeg terug in jong talent
28:23
28:23
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
28:23“Ons groot doelwit is om opkomende Afrikaanse kunstenaars en mense wat in die bedryf doenig wil raak te bemagtig met soveel kennis as moontlik.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Musiek is die mooiste geskenk wat vir ons gegee is. Ek weet nie hoe mense sal ‘cope’ sonder musiek nie. Dit is waarnatoe jy gaan – jou toevlug wanneer jy nie weet wat om te doen nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
In sy boek 'Capitec, Stryd met die grotes', sit TJ Strydom uiteen hoe Capitec dit kon rekry om een van die grootste banke in Suid-Afrika te word. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Afrikaanse komedie ‘moontlik beste van die jaar’
1:48
1:48
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:48“Som van twee” bewys dat Afrikaans vol manewales kan wees sonder om in die “longdrop” te beland. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Pieter Smith tokkel snare vir kinderoortjies
10:52
10:52
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:52Ons ken hom vir treffers soos “Stukkie van der Merwe” en “Willemina van Gezina”, maar nou maak die sanger en liedjieskrywer Pieter Smith musiek vir heelwat jonger ore. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Akteur, dosent kweek liefde vir radiodrama by studente
14:34
14:34
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:34“Die leerskool wat praktiese opleiding bied, is soveel meer as wat ʼn handboek ooit vir jou kan gee.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Jong musikant Zoé vind identiteit in persoonlike groei
11:16
11:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:16“Ek wil nie aan ʼn genre gebonde wees nie en probeer om in die ‘tussenin’ te bestaan.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Passievolle toergids staan Namakwalandse plantstropery teen
20:33
20:33
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
20:33Vir Mike, wat in die omgewing grootgeword het, lê dit swaar op die hart om te sien hoe die omgewing se plantegroei uitgedun word. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Veelsydige Mionette ‘wag geduldig’ op groot deurbraak
9:38
9:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:38“Die Bybel leer ons dat God 40 dae as ʼn belangrike geestelike tydperk beskou en dat daar dikwels ʼn deurbraak kom op die 41ste dag.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Pianis Charl du Plessis gelukkig, tevrede in SA
26:15
26:15
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
26:15“Die hart van my loopbaan bly die Charl du Plessis Trio en my optredes saam met Nataniël.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Driehoek-ramp: Leerders sê 6 jaar later oor hoop ná trauma
28:40
28:40
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
28:40Maroela Media gesels met leerders van Hoërskool Driehoek oor wat hulle van die noodlottige dag onthou toe ʼn loopbrug by die skool meegegee en die lewens van vier skoolleerders geëis het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Boodskap van bekering vir nuweling-sanger ná lang pad met geloof
9:24
9:24
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
9:24“Dit was ʼn besluit wat ek vir myself moes gemaak het en ek glo dat ek geroep is om die boodskap van bekering met die wêreld te deel.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Charlize Berg nie ‘skaam om hart op mou te dra’
11:41
11:41
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:41“Ek wou mense herinner, soos wat ek dit self nodig gehad het, dat dit nooit te laat is nie. Elke dag is ʼn geleentheid en mens kan altyd oor begin.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Laingsburg-vloed: Só onthou oorlewendes 44 jaar later
30:43
30:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
30:43“Ek en my broer kan nie soos ander mense ʼn graf besoek om blomme daarop neer te sit nie, want ons het nog nooit haar lyk gekry nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
‘Elders’ se Erns ontdek landskappe, eie moedertaal
15:44
15:44
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:44“Daar is soveel skoonheid en onvertelde stories in ons land.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Gids betrek ouers, onderwysers by kinderkerkbediening
18:37
18:37
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
18:37"Om die jonges te bereik is ʼn spansport. Ons het die onderwysers, ouers en Sondagskoolwerkers nodig.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Luister | Waarskuwingstekens oor kindermishandeling
13:03
13:03
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:03Dit is baie anders om kinders te help, as volwassenes, want die Kinderwet speel ʼn rol. Daar is sekere waarskuwingstekens waarna ʼn mens moet kyk, maar wanneer jy bekommerd oor ʼn kind is, is dit die veiligste om direk met ʼn maatskaplike werker kontak te maak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Luister | Is welsyn ʼn nuttelose situasie?
10:27
10:27
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:27Is hulp ʼn nuttelose situasie? Die kort antwoord is: Nee, dit is nooit nutteloos nie. Ons het die roeping om ander te help, en dit is ons verantwoordelikheid om ander te help – maar dit moet met ʼn plan wees. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Is dit moontlik dat hulp soms meer skade doen as skade verlig? Dit is die vraag wat bespreek word. Ongelukkig het mense van nature die wil om te help, maar hierdie hulp moet nie die persoon wat jy help afhanklik maak nie. Wanneer ʼn persoon op ʼn negatiewe manier gehelp word, al is die bedoelings goed, word hulle selfbeeld negatief aangetas en beperk…
…
continue reading
Enigiemand het die vermoë om te kan help, maar hulle kort soms leiding om reg te help. Soos die Engelse spreekwoord lui: Charity begins at home. Jy moet jou kinders leer om in hulle onmiddellike omgewing verantwoordelikheid te neem. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Robbie Kruse ‘Klein paradys’ se rasieleier
16:44
16:44
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:44Robbie is ʼn besige man – hy was nog altyd iemand wat sy oog op die volgende uitdaging gehou het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Hoe lyk my Nuwejaarsvoorneme as Christen?
14:20
14:20
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
14:20“Dit sal interessant wees om te sien hoeveel mense die Here oor Nuwejaarsvoorneme raadpleeg.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Soms dink ʼn mens: Kyk ek nou na “Moana”, of is dit “Moana 2”? Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Prioritiseer só jou gesin se geestesgesondheid
12:57
12:57
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:57“Mense gaan baie maklik vir hul jaarlikse ondersoek na ʼn dokter toe om te sien of alles nog reg is. Niks keer jou om dieselfde met jou geestesgesondheid en verhoudings te doen nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“ʼn Verhouding moet ʼn bietjie spelerig wees, en ek het sommer vir skoonma en -pa ook by die liedjie ingegooi.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Gospelsanger deel hoop, bemoediging in Kersseisoen
15:43
15:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
15:43As geestelike leier meet hy nie die sukses van sy musiek aan die toekennings of benoemings wat dit ontvang of speellyste waarop dit koning kraai nie. Vir hom is die maatstaf eerder of God deur sy musiek in mense se harte kan werk. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Leah, Marno van der Merwe eersdaags in prettige pantomime
8:15
8:15
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:15Die gewilde sangeres Leah vertolk die rol van Aspoestertjie, terwyl Marno van der Merwe as die prins en Carmen Pretorius as die bose stiefma te siene is. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
'Brannewynlippe’-sanger praat oor pa word, sosiale media
17:35
17:35
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
17:35Hy het pas sy jongste enkelsnit, “Yskoue bier”, uitgereik. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Die tyd rondom Kersfees is ʼn gulde geleentheid om stil te raak en oor jou eie geloofslewe te besin. Dink hoe jy jou geloof kan versterk, nader aan God te leef, en hoe jy ander kan dien.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
‘BSV’ ʼn ‘gebedsaak’ vir nuwe aanbieder Reandi Grey
16:38
16:38
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:38Die krulkopaktrise het in Maroela Media se ateljee gesels oor haar nuwe rol as aanbieder van ‘Boer soek ʼn vrou’. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Dis belangrik om iets te kies wat jy geniet om te doen en om realistiese doelwitte te stel.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Liefde blom ‘onverwags’ vir rocker, aktrise
19:55
19:55
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
19:55Die uitkoms van hierdie “lang gewag” word nou boonop in ʼn nuwe lied, en Ard se Afrikaanse enkelsnit, “Die Rede” vasgevang en gevier. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
‘Geloofsbroers’ Retief, J Ross aanbid saam deur musiek
12:09
12:09
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:09“In ons tale en verskille kan ons een in Christus wees,” sê Retief. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Liefdesverhaal vervat in duo Skemer se musiek
8:54
8:54
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:54“Ons het in die ateljee ontmoet, en dit het net een soen gevat toe is ons verlief. Agt maande later is ons getroud.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Geen kind behoort oor Kersfees alleen te wees
13:05
13:05
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:05Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die Children at Christmas-veldtog. Sy deel die getuienis van Moryom, ʼn Christen-kind in Bangladesji wat weens haar geloof in Jesus, vervolging ervaar het. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Heidi terug agter mikrofoon ná fratsongeluk
13:19
13:19
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:19“Dis eintlik so erg dat die Here jou so moet skrikmaak sodat jy kan besef hoe belangrik jou lewe, familie en tyd saam met jou gesin is.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Skoffel soos ‘in die ou dae’ saam met ADAM
10:04
10:04
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:04Om in die meel te sokkie is nie noodwendig iets wat die jonger garde ken nie, en daarom het hulle juis besluit om dit die tema van die liedjie te maak. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
‘Mia’ breek nuwelingmusikant Wiesner se hart
11:43
11:43
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
11:43“Dis eintlik snaaks, want die liedjie se naam is geïnspireer deur ʼn hond in Stellenbosch, maar die liedjie gaan eintlik oor ʼn ou wie se verhouding nie uitgewerk het nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op
1:25
1:25
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
1:25So baie woorde, so min sinvolle gebeurtenisse. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Só reageer Amerikaners op verkiesingsuitslag
10:16
10:16
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
10:16Lede van die Amerikaanse huis van verteenwoordigers in Michigan sê daar heers ’n gevoel van dringendheid en groot verantwoordelikheid binne die Republikeinse party ná Donald Trump se weghol-oorwinning. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Stefan Jansen se musiekhart klop vir Afrikaans
13:30
13:30
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
13:30“Ek wil Afrikaans neem na plekke waar dit nog nie was nie. Daar is baie Nederlanders wat in die Afrikaanse kultuur belangstel.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
‘God het my laat stil word vir ʼn ruk’; vrou deel kankergetuienis
12:03
12:03
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
12:03“Ek het al baie mense om my gehad wat kanker gehad het. Jy besef nie eintlik waardeur hulle gegaan het totdat jy self daardie pad stap nie.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Sy ervaring van die vreugde en uitdagings van ouerskap het hom gehelp om sy musikale stem weer te ontdek en terug te keer na sy wortels. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Die boodskap van Johannes 21:6, waar Jesus vir sy dissipels gesê het om hulle nette aan die anderkant van die skuit te gooi om die vis uit te trek, het volgens die entrepreneur Awie Krog die idee vir sy unieke braaisakkies geïnspireer. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Manipulasie laat jou in eie oordeel twyfel
16:49
16:49
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
16:49ʼn Manipuleerder is werklik ʼn wolf in skaapsklere. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading

1
Gesonde gesinne | Verstaan jou kind se sensoriese sensitiwiteit
8:17
8:17
Play later
Play later
Lists
Like
Liked
8:17In die jongste aflewering van “Gesonde gesinne” verduidelik Lourindi van die soort uitdagings wat ʼn sensories sensitiewe kind kan ervaar. Skink vir jou ʼn koppie boeretroos, en kom luister na die volledige onderhoud. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
“Ek dink die sukses van Tuks Camerata lê in die studente wat regtig daar wil wees omdat hulle lief is vir musiek.” Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading
Berekende woedeuitbarstings is ook ʼn vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela MediaBy Maroela Media
…
continue reading